Baie welkom by NG Gemeente Leeuwberg se webwerf.
Wie is ons?
Ons is ‘n klein gemeenskap van gelowiges (ongeveer 200 lidmate) wat in die plottegebied Ferreira, net suid van Bloemfontein, gevestig is.
Wat glo ons?
Ons glo dat Jesus Christus die Seun van God is, en dat Hy die enigste weg na die Vader en tot verlossing is.
Ons glo dat die Woord van God die enigste, onveranderlike,objektiewe, absolute Waarheid is.
Eredienste:
Sondagoggende 8:45 te Ds. Kotzestraat, Ferreira
Kliek hier kontak besonderhede en kaart.
Bankbesonderhede:
NG Kerk Leeuwberg
ABSA
Takkode: 632005
Rek nr: 4050680480